Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mokopane (Potgietersrus)

Modelt

19 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Because I'm an outgoing person and everyone would definitely love being around me and i love spicing things up...

Chrisxnx

47 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Just here for fun... i am who i am and what you c is what you get. Like it or not....

SinkieSalma

32 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

I'm very respectful, trustworthy,loving and an open minded person. I love spending time with my soulmate going...

Rissie23

30 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek is altyd te eerlik. Ek hou van lees, John Grisham, series the crown, the mentalist, Dexter. Hou van Netflix.

PIETPOMPIES866

20 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek hou van avontuur . Visvang en jag is iets wat ek baie geniet. Alles gebeur met n doel al verstaan ons nie...

TeddieBeer_513

30 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek is ‘n lewenslustige en aangename persoon. Ek is baie sosiaal, gesels maklik met ander en bring altyd lewe na...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Thanks for all your help in helping me find that special one who loves Jehovah just like I do.

Corina, 2019-05-04

Thank you, I have found my match and I am very happy.

Paul, 2019-04-25

I found the love of my life on here and married her!

Brandon, 2019-05-09