Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Polokwane (Pietersburg)

DanicsDanics
2
36
Danics

32 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is n spontane enkel lopende mamma van 2. Ek geniet dit om geselig te wees, maar soms is stilte n plus punt...

ChristojacChristojac
1
1
Christojac

44 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Altyd vriendelik . En is altyd oop en eerlik. Ek kan soms voor kom of ek stres loos is maar dit net hoe ek is...

BossTrompieBossTrompie
2
0
BossTrompie

42 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek praat baie...los dit aan my Ek is n "sucker" vir n goeie tyd Is lief vir kamp en wegbreuk. Hou van nuwe...

GeckofanaticGeckofanatic
1
0
Geckofanatic

44 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Moeilik en nie maklik nie maar het n klein hartjie. Lus om nuwe uitdagings aan te pak. Vra wat jy wil weet....

Ferdie123Ferdie123
1
0
Ferdie123

49 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Eks aleen enkellopend wil graag iemand in my lewe wil he om dit te geniet wat gemaklik is. Soek n ware vriendin

KoffiePotKoffiePot
1
3
KoffiePot

49 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is : Spontaan, 'n diere liefhebber, liefdevol, passievol, leergierig,energiek en geduldig. Hou van...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026