Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Witrivier

Madmom

38 - Witrivier, Mpumalanga

Want ek is ek vol liefde en kak en ek hu van die lewe vat n kans of loose uit

Propies

26 - Witrivier, Mpumalanga

Eks die vreindlikheid homself grap jas en spontaan hou van die lewe werk my lewe om het niks beters om te doen lol

Agmoegalleen

38 - Witrivier, Mpumalanga

Want ek is ek praat met my en vind uit hukom jy my wil ken kom kom ek wag vir julle

TashaEve

32 - Witrivier, Mpumalanga

I am a single mother..looking for friendship, dating and commitment. Had my fair share of heartbreaks so not...

Andrewc

60 - Witrivier, Mpumalanga

If you love live and enjoying it, why experience it alone. Let's go for a ride on my bike or have a braai.

mr2608

19 - Witrivier, Mpumalanga

👶👨🏻

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Thank you, I have found my match and I am very happy.

Paul, 2019-04-25

Thanks for all your help in helping me find that special one who loves Jehovah just like I do.

Corina, 2019-05-04

I found the love of my life on here and married her!

Brandon, 2019-05-09