Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Mbombela (Nelspruit)

Roosblaar1011Roosblaar1011
1
0
Roosblaar1011

30 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Omrede ek vriendlik is ek is altyd daar vir my vriende wanneer hulle my nodig het, ek het nie veel nie maar ek...

SidestepSidestep
1
0
Sidestep

22 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek weet nie wat om hier te sê nie die is baie nuut vir my lol Kom vind uit Bye bye

KissingRazorKissingRazor
1
9
KissingRazor

37 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is 'n 37-jarige vrou met 'n sagte hart en 'n sterk gees. Ek is iemand wat diep omgee vir die mense in my lewe...

Swyster87Swyster87
1
0
Swyster87

38 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Die lewe is te kort vir wonder. Vat die kans en kyk wat gebeur. Dit kan net byvoeg tot jou lewe want tot dusver...

Ritza42Ritza42
2
5
Ritza42

42 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is n Klein botteltjie maar nie groot gif nie. Liefdevol eerlik en opreg opsoek na my forever maatjie . Wat my...

HarsusHarsus
2
2
Harsus

42 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is stil tot ek gemaklik is. Ek hou van rustig wees. Hou van plaasdiere en trekkers. Hou daarvan om op die...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026