Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Lydenburg (Mashishing)

MissHazel

39 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

Loves travelling, cooking, reading and spending time with loved ones, Independent, loving and God Fearing woman...

Buddy50

28 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

I'm interested to get to knw more cultures and people coz I'm new in this area and I single foe nw

Titaniume

42 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

'Aangesien sekere ou toppies op die site reken ek lyk 60. So be it... But then i rather be a Cougar,.....

king227

67 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

I am a happy contented farmer. My passion is backpacking the Himalayas. Travel Lonely Planet style, light and...

Lalze

43 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

Ek is eerlik en betroubaar Klein en fyn met n groot hart Kristelike begunsels wat nie onderhandelbaar is nie....

Soekmypersoon

31 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

Ek het n goeie en opregte hart , geld is nie vir my alles nie , ek is snaaks , ek het n sin vir humor , ek is...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021