Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van eMalahleni (Witbank)

Charmain123Charmain123
1
Charmain123

40 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Sag geaard, hardwerkend, lojaal, sosiaal en spontaan. Lief vir die lewe en die mense om my. Will altyd almal om...

mossie016mossie016
1
mossie016

34 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Eke is n opregte man spontaan eerlik en hou van liefde en eke is n gesins man met waardes en hou van kinders

jello1994jello1994
1
jello1994

30 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

eerlikheid is n moet. soek net iemand wat my sal wardeer. ek oordeel nie ander mense nie. leer iemand ken voor...

WihanSWihanS
1
WihanS

20 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

South African🇿🇦🌈 Capricorn {20}✌️😝♑ Burger & Buurman...

parmantigsagparmantigsag
1
parmantigsag

38 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

ek is n mense mens, hou van lag, grap, liefde en vreugde. ek is avontuurlustig. ek is eerlik.. partykeer te...

lee97lee97
2
lee97

27 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika

Eks n baie outgoing mens, en is ook mal daaroor om tussen mense te wees.. altyd een vir n lekker grappie om die...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024