Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van eMalahleni (Witbank)

Koerduifie

23 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Want ek wil graag nuwe mense Leer ken, die lewe super kort en ek glo aan dars nog engelle op die aarde

Spiro

42 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Charming lovely and joyfully. Outgoing. Spontaneous. Marrage material. Very interesting to be around.can...

Pieta

59 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek is 'n omgeemens. Hou daarvan om iemand te bederf. Familiemens. Stap di ekstra myl vi jou. Het baie liefde om...

Rikaglimlag

52 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek hou van eerlikheid ,opreg,geen kans vatters nie. My stokperdjies kook,bak,naaldwerk, tuin ens. Waarvoor ek...

Jimm_removed_

39 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

I am man with a good , loving heart.a good listener easy going.I am someone who doesn't judge people. I love...

Dawie1966

55 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek soek n lewens maat in my lewe wat liefde vol baie aandag vir my sal gee sal ook baie liefde ontvang

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021