Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wellington

Marlene45

45 - Wellington, Wes-Kaap

I'm loving,honest and am fun to be with,don't like people who are rude and only think about themself and look...

Ger188

37 - Wellington, Wes-Kaap

I am a very good person I think with my heart and would love some one that loves me for who I am I love a women...

Rooikop_27

27 - Wellington, Wes-Kaap

Ek is n borrelende dame met n goeie opvoeding wat daarvan hou om dinge self te laat gebeur as ek die kleinste...

Dofie75

44 - Wellington, Wes-Kaap

Ek hou van winter, kos maak, see toe stap, kyk sport, kyk movies, tour, rustig uit wynplaas kuier. Ek sal vir...

Godisinbeheer

47 - Wellington, Wes-Kaap

Ek is iemand met diepte wat waarde heg aan die klein dingetjies in die lewe, wat graag skilder en my...

Lekkerlewe_057

58 - Wellington, Wes-Kaap

Saggeaard wat alles deel. Ek hou van explore en nuwe plekke sien en hou nie van ondankbare mense. Ek ry...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Thanks for all your help in helping me find that special one who loves Jehovah just like I do.

Corina, 2019-05-04

Thank you, I have found my match and I am very happy.

Paul, 2019-04-25

I found the love of my life on here and married her!

Brandon, 2019-05-09