Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Blouberg

HeidilishHeidilish
2
Heidilish

46 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

X I kok hou vn kook Hou van die buite lewe braai uitstappies die natuurlik. Ek is nie nog 1 vir gym om so ni...

Murf90Murf90
2
Murf90

33 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek stil rustig en kalm. Ek word geken as iemand wat n dame op die hande dra. Wil net weer tyd spandeer met...

Tanya_100Tanya_100
1
Tanya_100

38 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is n rustige siel wat hou van avonture op sy tyd en huis bly kuiers op sy tyd. Ma van n 7 jarige seun!

PampoentjiePampoentjie
1
Pampoentjie

28 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is so bietjie van n introvert en extrovert gemeng. Love dit om tyd saam familie en vriende te spandeer. Ek is...

QuentinCPTQuentinCPT
1
QuentinCPT

27 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Baie Energie, baie passie, baie liefde. Familie georiënteerd, 'n natuur liefhebber, mal oor my vriende, hiking...

Joe107Joe107
6
Joe107

39 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Here to meet new people, who like to experience awesome adventures in nature and make the most of our time on...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024