Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Blouberg

Bloubergkind

52 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is Sy kind, ek love positiwiteit, n romantikus in hart en siel, n sonvanger wat dit graag deel sodat pyn en...

mmj07

59 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

- Love my job, love my home, financially stable, secure, handyman for almost anything - A caregiver...I wear my...

Moby1

40 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Extrovert willing to explore. Let’s grab a drink we listen to good music enjoy the moment and the rest will follow.

RUTESSA

55 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

I'm not a difficult person,like to see others happy, compassionate,sense of humor,Loves praying,camping,braa i...

Owennic11

59 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

I’m a down to earth man that knows the value of true love. Honestly is a principle that I live with. I love the...

Dani2311

53 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

I have sent you my invitation, the note inscribed on the palm of my hand by the fire of living. Don’t jump up...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.