Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Secunda

Sonneblom777_jSonneblom777_j
3
6
Sonneblom777_j

43 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Ek is 'n oop en eerlike mens - wat jy sien is wat jy kry. Ek hou daarvan om te lag en elke dag voluit te lewe....

liefietjie406liefietjie406
2
1
liefietjie406

47 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Moet net haar self wees en baie liefdevol wees met n goeie hart en lief wees vir my en ek is baie liefdevol met...

EngelmensEngelmens
1
8
Engelmens

31 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

1. Sag Liefdevol Vriendelik Eerlik Opreg 2. Ek hou van menswees en net my lewe voluit geniet 3. Musiek is lewe....

Sonneblom7Sonneblom7
1
2
Sonneblom7

43 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

God kom eerste in my lewe en ek soek 'n maat vir wie God ook die belangrikste in sy lewe is. Buitelug mens, hou...

FrikkieFrivolousFrikkieFrivolous
1
0
FrikkieFrivolous

38 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Vandag, gaan dit klopdisselboom met my! Ek is 'n rymkletser en hou daarvan om die gek te skeur met mense. Ek het...

wortel_luitenantwortel_luitenant
3
0
wortel_luitenant

33 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Fun... Outgoing.... Maak altyd die beste van n negatiewe situasie... Optimis... Realis... Die lewe is altyd...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025