Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Stellenbosch

Van82

38 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek hou van kuier met vriende en famielie. Maar n lekker dag in op die bank met Netfliks is net so goed. Ek het n...

richielover

60 - Stellenbosch, Wes-Kaap

I am fun, loving, energetic and a young at heart man. I am a spontaneous man and I enjoy having new experiences....

Honeybunch337

56 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Kom stap saam met my op die strand langs die see, eet n roomys en kyk hoe die son sak.

ju729

58 - Stellenbosch, Wes-Kaap

I am a very simple man, Who seeks a woman as a soul mate and companion for life. I am a successful man with so...

Beemer

47 - Stellenbosch, Wes-Kaap

I am looking for a partner to share the ups and downs of life. I enjoy being outdoors. I love...

Essie75

46 - Stellenbosch, Wes-Kaap

Ek is nou nie Mej Suid Afrika nie, maar ek het 'n hart van goud, 'n humor sin wat skrik vir niks, en waar daar...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23