Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Delmas

Plaasmeisie26

59 - Delmas, Mpumalanga

Is n laggende vriendlike plat op die aarde mens. Ek hou van oop eerlike mense. Ek hou van die natuur, visvang ,...

Skubul

41 - Delmas, Mpumalanga

Ek is n stil mens wat hou van visvang en die buite lewe. Hou van gesels en het n baie groot hart.

liefdevirmy523

32 - Delmas, Mpumalanga

My vriende sal my persoonlikheid beskryf as sag en vriendlik.Ek hou van braai en kuier saam met vriende en...

Bokkie22

22 - Delmas, Mpumalanga

Ek vat elke dag soos dit kom... Eks n enkellopende mamma my grootste trots is my Klein pragblom, eks oop vir...

Stadenvanemps

61 - Delmas, Mpumalanga

Ek is aangenaam sag geaard vrolik liefdevol en soek n maat om haar te wys wat ware liefde is. Visvang plaas...

BoerseunMP

32 - Delmas, Mpumalanga

Jong enkel pappa met groot liefde vir kinders Leef God vreesend en stel my geloof hoog aan die dag Ek is...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01