Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Paarl

Chemre

58 - Paarl, Wes-Kaap

I'm a honest humble trustworthy loving God fearing person want to see good in everyone I don't like lies respect...

Vanceroy

60 - Paarl, Wes-Kaap

Loads of fun...adventurous.. Young at heart... Want to get back into fun activities in Cape Town again.. indo...

PeteWanaMeet

60 - Paarl, Wes-Kaap

I love nature, and that brings out the fit and healthy energetic soul in me. I am kind, warm hearted and romance...

Nic_Nic

28 - Paarl, Wes-Kaap

Spontaan, avontuuragtig en n breë sienning oor die lewe. Probeer graag iets nuut. Hou van die natuur en al die...

Moniquedt

32 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is 'n plat op die aarde vrou met n hart van goud, sal meer doen vir ander as vir haarself. Baie sterk...

Eensaam48

48 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is geskei soek vriendskap en dalk liefde en gee om vir natuur en het waardes God's diens belangrik en lief...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021