Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Vredenburg

Weskusliefde

35 - Vredenburg, Wes-Kaap

Ek is n opregte vrou wat altyd by jou sal staan. Ek is n baie eerlike mens. Ek kan nie lieg hanteer nie. Ek is...

greeneyes11

32 - Vredenburg, Wes-Kaap

i am friendly,loving and kind.. i respect everyone thats shows me respect me in anyway possible,like i do

Rooies012

61 - Vredenburg, Wes-Kaap

Ambisieus, draf gereeld, gee om vir my vriende en help waar ek kan, hou van gesels en kontak met die een wat my...

LinO_700

44 - Vredenburg, Wes-Kaap

Bubbly personality, small heart, lots of love to give and would like to receive, respect goes both ways, love...

spachle

27 - Vredenburg, Wes-Kaap

Love to look good,talkative, self-confident and crazy but amazing I like to entertaining people Love food I...

Sielsoeker1955

65 - Vredenburg, Wes-Kaap

Ek is saggeaard en vriendelik. Kan soms stout wees.Hou van die buitelug en om te braai en potjiekos te maak. Kan...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01