Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Durban

Blommetjie770

44 - Durban, KwaZulu-Natal

Ek hou van die buitelewe, dans, musiek,fliek. Ek hou van eerlikheid en opregtheid. Verhoudings vir my moet 50/50...

Trevolan

32 - Durban, KwaZulu-Natal

I'm from Durban so hit me up if you're looking for a good time Hit me up on email or give me your contact...

ADIEL111

50 - Durban, KwaZulu-Natal

ek is 'n omgee en liefdevolle man met goeie sin vir humor en eerlikheid, ek soek 'n ernstige vrou in my lewe vir...

Well123

24 - Durban, KwaZulu-Natal

Because it’s easy to get to know me and feel comfortable around me. I am a person who likes experiencing new things

ThandaLover

33 - Durban, KwaZulu-Natal

I'm a kind always willing to help where I could and a loving person.I believe in love and have lots of love to...

Sinenhlanhl_removed_

28 - Durban, KwaZulu-Natal

Its a bumpy ride out there but I'm willing to give it my last shot. Not very lucky when coming to love but...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021