45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ag soek lekker volwasse geselskp sonder naak fotos. Kom mens respek mekaar. Goeie bot rooiwyn en goeie geselsp...

Maatjie vir n praatjie lol
Ag soek lekker volwasse geselskp sonder naak fotos. Kom mens respek mekaar. Goeie bot rooiwyn en goeie geselsp...
30 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Eerlike opregte mens opsoek na iemand met waardes saam wie ek die lewe kan geniet en saam deel en n toekoms bou

Wat jy sien is wat jy kry
Eerlike opregte mens opsoek na iemand met waardes saam wie ek die lewe kan geniet en saam deel en n toekoms bou
48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Eks altyd vriendelik en het morele waardes. Glo nog aan old school want dis hoe ek groot gemaak is. Eks baie...

Soek die regte een
Eks altyd vriendelik en het morele waardes. Glo nog aan old school want dis hoe ek groot gemaak is. Eks baie...
45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek is 'n lojale, vriendelike en opregte mens wat waarde heg aan eerlikheid, respek en goeie kommunikasie. Ek...

🌻 Opregte hart soek egte verbintenis.
Ek is 'n lojale, vriendelike en opregte mens wat waarde heg aan eerlikheid, respek en goeie kommunikasie. Ek...
43 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek het 'n sagte hart maar sal ook nie dat iemand net so oor my loop nie. Ek probeer altyd die beste van myself...

Kom vind uit!!
Ek het 'n sagte hart maar sal ook nie dat iemand net so oor my loop nie. Ek probeer altyd die beste van myself...
47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Firecracker persoonlikheid. Liefde in oordaad. Opreg en reguit. Nie roker. Hou van verrassings en avonture....

Sirkus op soek na n hoofnar
Firecracker persoonlikheid. Liefde in oordaad. Opreg en reguit. Nie roker. Hou van verrassings en avonture....
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.