Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Voorstede

Weeralleen78

42 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Eks maar nog altyd n stil mens.. Maar nou oor d jare gesien en geleer uit my foute om nie sommer iemand te...

GouKou67

53 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Sincere Adventurous Love travel Love watersport Sun and sea Authentic Curious mind Calm Down to earth...

RvW

56 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n ekstrovert wat baie lief is vir Jesus. Ek het n passie vir musiek, het n goeie sin vir humor, Hou van...

Howdoilive

54 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Eks totaal onafhangklik, ek hou van die natuur so ek kamp graag, sit om die vuur en kuier, geniet ritte met my...

Spekboom7

45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

I am loving committed loyal. I love tlc. Good wine and braai like a true South African.lets dance over...

Soeklief_76

44 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n positiewe, liefdevolle mens, wat lief is vir die lewe en die natuur. Ek weet wat ek in die lewe soek en...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01