Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Shepstone

Cinders

57 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Am happy go lucky virgo Like shopping swimming eating out Enjoy the sunshine Love the bush life too Decorating...

Seanp1

38 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Ek is n baie outgoing social persoon wat n lewensmaat soek wat aan my kan hee wat ek aan haar wil gee.

Jacques009

52 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Ek is goeie mens,ek het nie gekies on alleen te wees nie. Ek en my seuns soek n persoon om die goeie tye met ons...

Maraai

52 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Ek is n vriendelike lojale opregte mens wat hou daarvan hou om pret te he en die lewe te geniet. Ek hou van die...

Sonskyn887

60 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Om te weet wie die regte ek is Ek het n goeie hart met n sprankelende persoonlikheid Weet hoe om n man gelukkig...

Contented_MacGyver

63 - Port Shepstone, KwaZulu-Natal

I am a quiet , loving guy that cares about others and loves life. I am a believer. Have two ears and one mouth...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01