Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Langebaan

Sonneblom3

54 - Langebaan, Wes-Kaap

Ek is 'n liefdevolle, vriendelike, lojale persoon. Sal alles vir jou doen, maar verwag respek en liefde. Ek is n...

EdwinRM1980

41 - Langebaan, Wes-Kaap

I am an adventurous person and very open-minded with a little shy attitude daredevil kind of thing going on

Carpediem123cj

69 - Langebaan, Wes-Kaap

Die lewe is n reis, vol avonture en opwindende dinge, wanner gedeel word met regte persoon net soveel lekkerder....

Emmie16

53 - Langebaan, Wes-Kaap

Ek is n weduwee wat opsoek is na opregte vriendskap om my dalk na,hoër hoogtes te neem van iets mooi asb geen...

Clejoe

42 - Langebaan, Wes-Kaap

I'm a down to earth guy who is romantically gifted and likes talking fun stuff cause I like that

jcw

57 - Langebaan, Wes-Kaap

Likeable and warm personality Love genuine people, not interested to be in the presence of negative and people...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.