Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Jeffreysbaai

Erlank

61 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Is vriendelik en opreg . Duld nie leuens . Ek is lef vir stap in tuin, veld en langs strand. Hou daarvan om my...

One_Life1

56 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

You only get a chance to life once. Make the most of it and come and enjoy some of the fun and laughter with me....

Marnus00

26 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

I think very different than others with will keep your life entertaining haha. I'm gentle but firm When your my...

De29

24 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Hard werkende persoon met n hart van goud en n amazing sense van humor. My werk laat my die wereld sien so groot...

Magriet324

62 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Baie lojaal. Bietjie van n introvert,maar met n uitstekende humorsin. Ek weet wat in die wereld aangaan en kan...

Chokka

61 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Hou van kampvure en die see maar tog die berge ook. Is n plain Jane met morele waardes. Hou daarvan om iemand te...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021